Case Study – MAKOADI FARMS
CALEDONIA
CLOCOLAN
INSAKE : HOOFLYN ONTWERP VIR WATERTOEVOER NA BESTAANDE EN NUWE SPILPUNTE
Opsomming van die hooflyn ontwerp :
Doel van hooflyn ontwerp :
• Vir die besproei van verskeie gewasse onder spilpunt besproeiing
Gewas & waterbehoeftes (SAPWAT) :
Water & grond :
- Waterbron : Bestaande dam op terrein
- Waterkwaliteit : Onbekend
- Infiltrasietempo van grond : Onbekend
- Waterhouvermoë van grond : Geskat 100mm/m (maklik toeganklike water)
Fisiese besproeiingstelsel :
- Pomp(e) & aandrywing :
- Bestaande : 4 x Grundfos NK 65-250 pompe (stuwers Ø = 251mm) met 45kW lae spoed elektriese motors – voldoende vir 2013 & 2014 se ontwikkeling.
- Hierdie pompe is parralel gekoppel waar 3 gelyktydig gebruik sal word om die nuwe ontwikkeling van water te voorsien. Die 4de pomp sal as bystand pomp gebruik word.
- Die bruto dienspunt van die stelsel is 360m³/h @ 84m, waar een pomp se bruto dienspunt 120m³/h @ 84m is met 251mm Ø stuwers.
- Kragtoevoer by pomphuis :
- Bestaande : 1 x 200kVa – 300Amps
Hooflyn :
- Bestaande : 315mm PVC vanaf pomphuis tot waar die ‘ringmain’ begin vertak.
- Hoogste vloeisnelheid : < 1.50m/s
Besproeiingstelsel :
- Grootte van stelsel : 238.50Ha
- Besproeiingstelsel : Spilpunt/e
- 7.5 ha Pivot
2x 64m span + 1x 26 oorhang
Totale lengte = 154m
12mm / 24h pakket
Vloei benodig = 37.48m³/h
Omwentelingstyd @ 100% = 5.19h
Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 2.6mm
Neerslag tempo van laaste nozzle = 29mm/h - 10ha Pivot
3x 51.2m span + 26m oorhang
Totale lengte = 179.6m
12mm / 24h pakket
Vloei benodig = 50.93m³/h
Omwentelingstyd @ 100% = 6.23h
Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 3.12mm
Neerslag tempo van laaste nozzle = 33.82mm/h - 15ha Pivot
3x 64m span + 26m oorhang
Totale lengte = 218m
12mm / 24h pakket
Vloei benodig = 75m³/h
Omwentelingstyd @ 100% = 7.78h
Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 3.89mm
Neerslag tempo van laaste nozzle = 41.03mm/h - 20ha Pivot
4x 57.6m span + 26m oorhang
Totale lengte = 256.4m
12mm / 24h pakket
Vloei benodig = 104m³/h
Omwentelingstyd @ 100% = 9.33h
Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 4.67mm
Neerslag tempo van laaste nozzle = 48.24mm/h - 25ha Pivot
4x 64m span + 26m oorhang
Totale lengte = 282m
12mm / 24h pakket
Vloei benodig = 125.34m³/h
Omwentelingstyd @ 100% = 10.37h
Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 5.19mm
Neerslag tempo van laaste nozzle = 53.05mm/h - 31ha Pivot
5x 57.6m span + 26m oorhang
Totale lengte = 314m
12mm / 24h pakket
Vloei benodig = 155.35m³/h
Omwentelingstyd @ 100% = 11.6h
Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 5.84mm
Neerslag tempo van laaste nozzle = 59.06mm/h
- 7.5 ha Pivot
- Hoeveelheid Spilpunte : 18
- Outomatisasie :
- Geen
Bestuur van stelsel :
- Die aangeduide skedule van operasie is net om die ergste twee gevalle te kon identifiseer en daar volgens is die ‘ringmain’ se ontwerp gebaseer.
- Die stelsel is ontwerp om tenminste 60% van geplante oppervalk op enige tyd te kan besproei.
Stelsel ontwerp norme :
- Die ontwerp is volgens SABI se minimum ontwerpsnorme gedoen
SHAWN KUTER
ONTWERPER • OPMETER